Reed Hadley

Reed Hadley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Reed Herring
Geboorte (1911-06-25)25 Junie 1911
Sterfte 11 Desember 1974 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Dale Hadley
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Reed Hadley (25 Junie 1911 – 11 Desember 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zorro's Fighting Legion (1939), I Take This Woman (1940), I Shot Jesse James (1949), en Dallas (1950).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search